Hyrax Personnel Placement
  • Home
  • About Us
  • Job Seekers
  • Contact
  • More
    • Home
    • About Us
    • Job Seekers
    • Contact
Hyrax Personnel Placement
  • Home
  • About Us
  • Job Seekers
  • Contact

Vacancies

We will only advertise a position in the press and on our website 

once we are satisfied that our database does not have a suitable candidate.

Rekenmeester – Potchefstroom

Ons klient is ‘n suksesvolle groep van maatskappye.  

Hulle is opsoek na ‘n derde rekenmeester om by hulle kundige finansiële span aan te sluit.  


Pligte sal onder andere insluit:  

• Volle rekeningkundige funksie 

• Salarisse en lone – “Payroll” 

• SAID    


Vereistes:  

• ‘n Erkende rekeningkundige graad: B.Comm (SAIPA / CIMA / SAICA) 

• Minimum drie jaar ondervinding na klerkskap 

• Reklenaarvaardig in excel, word, pastel en payroll 

• Geldige bestuurderslisensie met eie vervoer 

• Moet in Potchefstroom woonagtig wees of bereid wees om na Potchefstroom toe te verhuis.  


Salaris is onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en ondervinding.  (R20 000.00 tot R30 000.00 per maand)  


E-pos u CV na: apply@hyraxrecruitment.co.za 

Administratiewe Persoon - Potchefstroom

Hierdie is ‘n geleentheid vir die geskikte kandidaat om uitstekende ondervinding te verkry en opleiding te ontvang in ‘n verskeidenheid van fasette in die groot- en kleinhandel bedryf.  


Ons kliënt is ‘n vinnig groeiende onderneming wat in die kleinhandel en groothandel van huishoudelike toestelle spesialiseer.   


Hulle is op soek na ‘n persoon om by die hoofkantoorspan aan te sluit. 


Vereistes: 

• Graad 12 (Tersiëre kwalifikasie sal as aanbeveling dien).

• Geldige bestuurslisensie met eie vervoer.

• Moet beide Afrikaans en Engels magtig wees. (‘n Derde taal sal as aanbeveling dien) 

• Moet rekenaarvaardig wees. 

• Moet in Potchefstroom woonagtig wees. 


Aanvang salaris:  R5500.00 tot R6500.00 per maand. 


Doen aansoek deur jou CV per epos te stuur na apply@hyraxrecruitment.co.za

Creating the perfect CV using LinkedIn


Copyright © 2022 Hyrax Personnel Placement - All Rights Reserved.

Managed by WIP Digital Marketing

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept